Senecio (Sprinkaanbos)

← Terug na indeks
  • Vlesige Senecio-plante

    Ek wil ‘n plaas in die Ceresdistrik aankoop. Senecio-plante groei in die area. Blykbaar affekteer dit nie wild en vee wat alreeds op die plaas gevestig is nie. Dit is slegs wanneer nuwe vee ingebring word. Dit veroorsaak swelling as die dier dit ingeneem het, hoop u kan my raad gee. Ek wil graag met n Dohne Merinostoet op die twee plase begin, maar nou is ek versigtig.
    • Sprinkaanbosvergiftiging

      Ek het in die afgelope paar jaar 'n paar perde verloor. In al die gevalle het hulle vermaer tot 'n punt wat hul baie swak was. Die vermaering neem etlike maande. Ontwurming was nie suksesvol nie, ook nie vitamienaanvulling nie. Die perde vrek uiteindelik van verskillende oorsake, maar vermaer eers. Die perde wei naby Nylstroom in die bosveld. Wat is die moontlikheid van plantvergiftiging? Wat is die Senecio plant en hoe bepaal ek of dit 'n oorsaak kan wees?