Rape

← Terug na indeks
  • Rape en radyse as veevoer

    Ek soek asb. raad/wenke oor hoe 'n land rape die beste benut kan word vir beweiding deur skape. Die plante se blare is mooi geil, maar die knolle is nog redelik klein. Hoe sal beweiding die knolvorming en groei affekteer? Blare wat afgevreet word, groei blykbaar weer? Is dit wenslik dat die skape net vir 'n beperkte tyd per dag die rape bewei? Is daar risiko's waarteen gewaak moet word, bv. opblaas? In die verlede het ek die rape uitgehaal…
    • Hawervergiftiging by skape en beeste

      Ek het skape en beeste wat op hawer wei vir so 5 ure per dag. Hoeveel uur per dag kan hulle hawer wei? Wat is die simptome van vergiftiging? Op die land het ek ook assegaaiklawer aangeplant. Groete Ashton Stevens