Paspalum

← Terug na indeks
  • Paspalumvergiftiging

    Ek het 6 ou ramme op die weiding gesit. Donderdag lê een dood. Vandag is nog 2 dood. Die 3 wat nog leef is kroes, maar vreet. Aan hulle gesigte sit die taai paspalmgrassaad vas. Ek vermoed hulle is daaraan dood. Wat is die simptome en behandeling?