Olieboom

← Terug na indeks
  • Olieboom-sade: Baie gevaarlik

    Sade van die bekende olieboom (ook bekend as die malboontjie) is giftig en kan geestesstoornisse by mens én dier veroorsaak. Mense kan selfs van hul klere ontslae raak!