Malkopui

← Terug na indeks
  • Malkopui se invloed op dragtigheid

    Met die laat reën in die Noord-Kaap het malkopuie oral opgeskiet op sandveld. Indien bokooie, wat laat dragtig is, daarvan gevreet het, wat sal die invloed daarvan op die fetus wees? Indien die bokooie van die veld verwyder word, hoe lank sal die inname daarvan die fetus beïnvloed?
    • Malkopui-vergiftiging

      Is daar enige voorkomende behandeling vir malkopuivergiftiging? Vanaf watter stadium kan malkopui gevreet word voordat hy giftig is vir die diere? Malkopuiverspreiding het toegeneem en is 'n groot probleem na die goeie re?ns.
      • Malkop-uintjie vergiftiging

        Is daar 'n teenmiddel vir die sogenaamde malkop-uintjie wat diere vergiftig as hulle dit eet, vra 'n boervrou?