Lantana

← Terug na indeks
  • Fotosensitiwiteit of liggevoeligheid in diere

    My skape is liggevoelig. Wat kan die oorsaak wees?
    • Lantana-beheer

      Ek wil 'n blaarbespuiting doen op Lantana (met picloram) en wil uitvind of Picloram ook 'n grondwerking het en of ander plante rondom die Lantana wat ek gespuit het nie ook sal doodgaan nie?
      • Beheer van Lantana

        Hoe kan Lantana beheer word?
        • Lantanavergiftiging

          Kan jy my asb. meer inligting gee oor die inname van die Lantana indringerplant deur beeste? Hoe lank na die inname van Lantana kan die beeste nog siek word? Hoe kan mens hulle help voor enige siektetekens voorkom? Watter tyd van die jaar is dit veilig om die beeste in die kamp te sit waar Lantana groei? Is dit veilig vir hulle om Lantana te eet na dit dood geryp het? Ons het ‘n groot krisis omdat van ons beeste…
          • Beeste vrek van Lantana

            Ek boer op Badplaas en het 'n probleem met Lantana. Dit is so baie en dit is onmoontlik om alles uit tehaal. As die beeste dit vreet, vrek hulle. Ek soek ook hulp met die dosering vir die beeste. Hier is baie watergate en spruite op die plaas. Ek soek raad oor wat om die bees wat in die water geval het te spuit sodat hy weer kan opstaan, want myne vrek. Baie dankie vir die rubriek. - Johann van…