Kokonne

← Terug na indeks
  • Molopomotte se kokonne verstop beeste

    My plaas is in die Noordwesprovinsie, 150 km vanaf Vryburg, in die die Kalahari. Onlangs het van die jong verse begin lê en na 'n paar dae gevrek. Die groot pens was gevul met 'n veselagtige groeisel wat lyk asof die bees 'n tou of 'n net ingesluk het. Die hele pens was daarmee gevul. Spekulasie hier rond is dat dit een of ander onverteerbare rankplant is. Is daar enige raad want die diere kry 'n boepens, teer uit en…