Kikoejoe

← Terug na indeks
  • Kikoejoeweidings en vergiftiging

    Wat is Kikoejoe-vergiftiging? Hoe word dit vermy en wat is die behandeling? Ek verkoop kitsgras(kikoejoe), maar wil ‘n klompie skape(Dorperooie met Vleismerinoramme) daarop aanhou. Winterweiding gaan ‘n probleem wees, maar ‘n mede-kitsgrasboer verseker my eenjarige raaigras wat in die herfs in die kikoejoe geplant word, is die oplossing. Ek wonder of ‘n wintergroeiende peulgewas nie beter sal wees nie. (Dit sal help met my stikstofrekening, maar moet in die somer afsterf, sonder saad, sodat ek later weer skoon kikoejoe kan…