Hawer
← Terug na indeks-
Hawer as kuilvoer
Ek het laas jaar 'n klomp hawer kuilvoer gemaak. Ek het net die helfte deur die somer gebruik. Hoe lank kan mens die hawer kuilvoer hou? -
Hawervergiftiging by skape en beeste
Ek het skape en beeste wat op hawer wei vir so 5 ure per dag. Hoeveel uur per dag kan hulle hawer wei? Wat is die simptome van vergiftiging? Op die land het ek ook assegaaiklawer aangeplant. Groete Ashton Stevens