Gousiekte

← Terug na indeks
  • Gousiekte plantvergiftiging by herkouers: Verskeie inheemse plantsoorte span saam!

    “Ek het ‘n plant op my eiendom geïdentifiseer wat skielike vrekte onder Damara skape en boerbokke, wat ek nuut aangekoop het, veroorsaak het. Aanvanklik is bloednier as oorsaak gediagnoseer, maar ‘n ander opinie het gousiekte as oorsaak aangedui. Ek kry die plant nie dood met ‘n glifosaat-bevattende onkruiddoderproduk nie”.
    • Vergrote en pap hart in bees

      Ons het al ‘n paar beeste verloor die jaar en in baie van die gevalle het ek opgemerk dat die hart abnormaal groot is. Is daar ‘n siekte wat dit kan veroorsaak? Ons het ook gifblaar op plekke op die plaas. Kan dit dalk verband hou?
      • Gousiekte

        Ek boer in Natal tussen Newcastle en Ladysmith en op dele van my plaas is daar "gousiekte" soos my pa en oupa dit genoem het. Kan ek iets daaraan doen of moet ek maar vrede maak daarmee? Dit is ‘n plantjie wat geëet word deur my skape van omtrent November tot Mei d.w.s. in die somermaande. Dankie Schalk Meintjes.