Vergiftigings

← Terug na indeks
  • Vergiftiging van diere met Phalaris-gras

    Onlangs is daar in die Wes-Kaap gerapporteer dat skape gevrek het weens Phalaris aquatica (Tawoomba kanariegras). Is daar meer inligting oor die vergiftiging beskikbaar?
    • Hooi en baal van akkerbone

      Ek wil weet wat is die proses/stappe wat ek moet volg om Akkerbone te hooi en te baal?
      • Wenke vir die beweiding van sojalande

        Ek wil graag weet hoe ek my verliese kan beperk wanneer sojalande bewei word?
        • Sojavergiftiging

          my ooie met lammers (6weke oud) loop op soya reste. Van die skaap lyk of hulle malkop is. Daar is 2 al dood. Kan daar vergiftiging met soya boontjies plaasvind? Moet n mens n lek saam gee op die reste?
          • Spinasie as veevoer

            Is daar al navorsing gedoen oor spinasie as wintervoer vir skape? Dis die een plant wat dwarsdeur die jaar groen bly. Wat is die voedingswaarde van die plant?
            • Ergotvergiftiging

              Weens die droogte is ek genoodsaak om beeste, koeie en kalwers te verskuif vanaf Klerksdorp na Lüneburg. Daar is nou van die kalwers, 20 van die 36, waarvan die punte van die sterte afval. Aanvanklik vorm daar ‘n ring sowat 5 cm vanaf die punt van die stert, die hare begin afval en dan verdroog daardie deel van die stert. Die diere loop op natuurlike veld en dit gebeur nie by die koeie nie. Hierdie is stoetdiere en dit sal…
              • Gousiekte plantvergiftiging by herkouers: Verskeie inheemse plantsoorte span saam!

                “Ek het ‘n plant op my eiendom geïdentifiseer wat skielike vrekte onder Damara skape en boerbokke, wat ek nuut aangekoop het, veroorsaak het. Aanvanklik is bloednier as oorsaak gediagnoseer, maar ‘n ander opinie het gousiekte as oorsaak aangedui. Ek kry die plant nie dood met ‘n glifosaat-bevattende onkruiddoderproduk nie”.
                • Giftigheid van die Kopiva plant

                  Is die kopiva plant giftig vir skaap? Met die droogte is dit opmerklik hoeveel kopiva plante daar in ons streek groei.
                  • Hooivergiftiging

                    Is daar ‘n moontlikheid dat probleme kan voorkom as ek voer aankoop vir my diere wat a.g.v. van die droogte nie kos het nie.
                    • Bloudisselvergiftiging

                      Daar groei baie bloudissels tussen my lusern. Kan die plante vergiftiging veroorsaak as ek die lusern baal?