Vrugbaarheid

← Terug na indeks
  • Vrugbaarheid se invloed op vleisbeesboere se inkomste

    Hoe kan ek as vleisbeesboer my inkomste vergroot?
    • Voeding en vrugbaarheid by beeste

      Ons boer met Nguni's as veldbeeste in 'n redelike geharde omgewing in die Oos-Kaap. Die vraag is in verband met die teelverse se voeding. Die verse het genoegsame voeding nodig om te groei en om hulself te onderhou. As die verse nie genoegsame voeding kry nie sal dit dan heelwaarskynlik swak groei veroorsaak. Die vraag is dan: -Sal dit enigsins 'n minimale- of permanente effek hê op hulle vrugbaarheid as hulle volwassenheid bereik as hulle nie genoegsame voeding kry nie?…
      • Evaluasie van bul met abnormale semen

        Ek het gedurende September 2012 ‘n stoetbul aangekoop en is voorsien van ‘n veeartssertifikaat wat aandui dat die bul “teelgeskik” is. Voor die gebruik van die bul vir my winterdekseisoen (2013) is die bul gedurende April 2013 deur die plaaslike veearts getoets en bevind dat die morfologie van die semen slegs 20% is (gekrulde sterte en los koppe van die sperms is die probleem). In Junie 2013 is die semen weer getoets met dieselfde uitslag. In beide gevalle is die…