Tweeling

← Terug na indeks
  • Tweelingverse is vrugbaar

    Ek het 'n Brahmankoei wat al twee keer in haar lewe tweelinge gehad en grootgemaak het. Haar laaste tweeling verskalwers is nou alreeds groot koeie wat oor die laaste drie jaar elke jaar elkeen 'n pragtige kalf grootgemaak het. Wanneer ek vir mense daarvan vertel, is die antwoord wat ek kry bykans sonder uitsondering dat dit nie moontlik kan wees nie aangesien alle tweelingverse onvrugbaar is. Is daar enige waarheid daarin, en as dit dan wel so is, hoekom is…
    • Tweeling by Bonsmarakoei

      'n Leser wil weet hoe gebeur dit dat 'n koei 'n tweeling kry in baie droë omstandighede? Hul plaas lê in Kakamas en het geen reën gekry nie. Hulle voer al van Januarie af.
      • Vrugbaarheid van tweelingverse

        'n Leser wil meer weet oor die vrugbaarheid van tweelingverse. Mnr. Trevor Viljoen van die Universiteit van Pretoria se departement van veeartsenykunde help.