Seleksie

← Terug na indeks
  • Om te meet is om te weet

    Watter inligting is nodig as ek suksesvol met vee wil boer?
    • Seleksie deur genetika

      Ek het merino\dohne skaap en boerbokke uit goeie stoet materiaal van my oom en buurman gekry. Baie was hansies en van hulle aangekoop. Is daar 'n maklike verduideliking hoe om die kudde te verbeter deur seleksie van genetika. Groter raam,beter weerstand en vrugbaarheid. Ek maak nie kop of stert uit van die boeke wat ek het. Sal lekker wees om 'n algemene verduideliking te hoor wat vir my sin maak.
      • Curve Benders/ Kurweknakkers

        Kan julle asb. vir my julle menings gee oor die volgende vraag? Bestaan daar iets soos 'n kurweknakker (curve bender) by beeste en hoe belangrik is dit?
        • Vleisbeesproduksie aantekening

          Is daar ‘n instansie wat my kan help om my vleisbeeskudde se produksiedata te interpreteer asook met advies met die bestuur van my kudde?