Pelvismeting

← Terug na indeks
  • Kuddebestuur voor die dekseisoen

    Hoe berei ek my verse, koeie en bulle voor vir die dekseisoen?
    • Gebruik van pelvismetings vir seleksie

      My skoonpa het ‘n stuk grond waarop hy huidiglik nie meer boer nie. Ek oorweeg om die plaas te boer, maar sal dit aanvanklik eers deeltyds moet aanpak. Ek gaan dus nie heeltyd daar wees om die diere op te pas nie, so kalfgemak is baie hoë prioriteit. Ek verneem van ‘n kollega dat daar boere is wat goeie sukses het met die seleksie van diere gebaseer op ‘n sogenaaamde pelvismeting. Ek sou graag meer daarvan wil weet, m.a.w. hoe…
      • Posisie van kalf met geboorte

        Wat is die rede dat kalwers agterstevoor gebore word?
        • Probleme met kalwing

          Kalwingsprobleme (distokie) in vleisbeeste was uitermatig hoog gedurende die 2012 kalwingseisoen. Wat sou die redes hiervoor wees?
          • Curve Benders/ Kurweknakkers

            Kan julle asb. vir my julle menings gee oor die volgende vraag? Bestaan daar iets soos 'n kurweknakker (curve bender) by beeste en hoe belangrik is dit?
            • Simmentalerbul op Guernseykoeie

              Ek wil ‘n Simmentalerbul gebruik op my Gueurnseykoeie. Is daar komplikasies met kalwing?
              • Bonsmara- of Brahmanbul by Dexterkoeie

                Ek het Dexterkoeie. Kan my Bonsmara- of Brahmaanbul hul dek? Kan daar kalfprobleme voorkom?
                • Pelvismeting

                  Ons boer met Simmenthaler en Brahman beeste. Die bulle is Simmenthaler en koeie is kruisings van Brahman en Simmenthaler. Vir die afgelope 7 jaar het ons geen probleme met kalwing by ons verse gekry nie. Kalwers is nie te groot nie en die verse nie klein nie. Ons het nou 2 gevalle gekry van verse wat nie kan kalf nie. Het Dr dalk vir my raad asb.