Nguni

← Terug na indeks
  • Charolais bul op Nguni koeie vir gelerige kalwers

    Ek het ‘n klompie Nguni koeie, watter ras bul moet ek gebruik om verseker ‘n rooi, geel of wit kalf te kry, wil geen bont kallers hê nie, bul moet sterk kleur dominant wees?
    • Nguni’s wat onthoring word

      Is dit wenslik om Nguni's te onthoring? Sal dit die beeste benadeel (behalwe dat hulle nie hulle kalfies kan beskerm nie)? Watter voordele hou dit in behalwe om te keer dat hulle velle beskadig word?
      • Kruisteling met Nguni’s

        As ons kyk na die pryse van stoet Nguniverse en koeie wat onlangs op veilings aangebied is, lyk die mark baie gesond. Ek draai op die stadium by die 100 stoet Ngunikoeie wat by stoet Ngunibulle loop. Die aanteel word op ongeveer 18 maande (verse) en 26 maande (bulle) op Ngunigenootskapveilings verkoop. Soos ek meld, lyk die pryse baie goed. Ek sit net met iets wat my nou al vir ‘n ruk lank pla. As ek my somme mooi sit…
        • Prestasietoetsing die moeite werd

          Is prestasietoetsing in beeste van waarde?
          • Inligting oor Nguni (Nommer 2)

            Ek soek meer inligting oor die Nguni. Stompie.
            • Inligting oor Nguni (Nommer 1)

              Ek soek meer inligting oor die Nguni. Stompie.
              • Boranbul op Ngunikoeie: verdere kommentaar

                Dr Dreyer, ek stel belang om Boranbulle op my Nguni's te gebruik. Verstaan ek u artikel reg dat ek moontlik min waarde tot my kudde gaan byvoeg deur hierdie kruising? Johan Schoeman
                • Is die Nguni natuurlik teen hartwater bestand?

                  Die volgende mening van 'n "kundige" het op een van die blogs verskyn. Die mites van Hartwater en Nguni-soort beeste. ’n Ngunikoei is deur een van die produsente wat deel is van my groep aangekoop. Die koei, een van twee, het aan hartwater gevrek. Die mite is, Nguni’s is bosluissiekte weerstandig en hartwaterbestand? Kan u asb verduidelik wat hartwater is (gaan kyk op hulp.landbou.com), geen dier kan mos 'n "natuurlike" weerstand teen hartwater hê nie. Ek het beslis nog nooit…
                  • Boran – Nguni kruisings

                    'n Boranbul word gebruik op Ngunikoeie.  Sal hierdie kruising, indien weereens gekruis word met dieselfde tipe kruising, 'n eie soortige beestipe word of sal die nageslagte terugreflekteer na Nguni of Boran? Patrick