Kalfseisoen

← Terug na indeks
  • Verkorting van kalfseisoen

    Ek wil graag my kalfseisoen verkort en ook 'n beter kalfpersentasie met KI verkry. Hoe lank voor die tyd moet ek vitamien A, D en E en ander spoorminerale toedien? Inspuiting of orale toediening? Moet ek die beeste 'n prote?en / energielek gee wanneer die CIDR’s in is? Sou dit help? Dit is Zebutipe beeste. Wat is u raad? Baie dankie. Groot waardering. Jong boer vanaf Venterstad/Bethuliedistrik.