Genetika

← Terug na indeks
  • Om te meet is om te weet

    Watter inligting is nodig as ek suksesvol met vee wil boer?
    • Tussenkalfperiodes se waarde vir seleksie van bulle

      Graag wil ek weet hoe belangrik dit is om na TKP-waardes van die vorige geslagte moederlyne te kyk indien ek 'n bul koop?
      • Genomika

        Ek stel baie belang in genomika en ek besef dat dit die nuwe manier is om dinge te doen. Waar kan ek my beeste laat toets om hulle genomiese profiele te kry en hoe werk die prosedures? Ek verstaan dit is nie goedkoop nie, wat kos dit min of meer?
        • Seleksie deur genetika

          Ek het merino\dohne skaap en boerbokke uit goeie stoet materiaal van my oom en buurman gekry. Baie was hansies en van hulle aangekoop. Is daar 'n maklike verduideliking hoe om die kudde te verbeter deur seleksie van genetika. Groter raam,beter weerstand en vrugbaarheid. Ek maak nie kop of stert uit van die boeke wat ek het. Sal lekker wees om 'n algemene verduideliking te hoor wat vir my sin maak.
          • Geneties gemodifiseerde plante en diere

            Watter plante en diere is al geneties gemodifiseer?
            • Curve Benders/ Kurweknakkers

              Kan julle asb. vir my julle menings gee oor die volgende vraag? Bestaan daar iets soos 'n kurweknakker (curve bender) by beeste en hoe belangrik is dit?
              • Vleisbeesproduksie aantekening

                Is daar ‘n instansie wat my kan help om my vleisbeeskudde se produksiedata te interpreteer asook met advies met die bestuur van my kudde?