Embrio's

← Terug na indeks
  • Ureum en vrugbaarheid

    Is daar al verdere werk gedoen oor ureum en onvrugbaarheid in skape en beeste?
    • Interspesies vervoer van embrio

      'n Leser vra of 'n beesfetus vir 'n kort tydperk in 'n skaap ingeplant kan word en daarna weer in 'n koei oorgeplant kan word om verder te ontwikkel. Een van ons kundiges help.