Dubbelbespiering

← Terug na indeks
  • Dubbelbespiering by beeste

    Ek lees gereeld dat daar dubbelbespiering by beeste kan voorkom. Daar is blykbaar meer as een geen wat dit veroorsaak. Sommige gene is ongewens terwyl ander weer nie as ongewens beskou word nie. Dit lyk vir my of dit ook net sommige beesrasse se telers is wat dit so beskou. Wil ons dan nie juis beeste met baie spiere hê nie? Verduidelik asb vir my die ware feite .