Boran

← Terug na indeks
  • Die Boran: Wonderbees?

    Wonder lankal wanneer kry ons die wonder beesras en sowaar na die artikel in Landbouweekblad weet ek die Boran is dit! Nou wonder ek hoe voel die voerkrale oor die Boranspeenkalf? Wonder wat is gem speengewig, wat is TKP van koeie en ouderdom van 1st kalfverse; hoe vrugbaar is die bulle, hoeveel koeie per bul? Wonder gaan almal nou suiwer Boran boer of kruisteel; wat is massa toename in voerkraal of op weidings? Help tog iemand dat ek kan ophou…