Metaboliese siektes

← Terug na indeks
  • Val in melkproduksie in suiwelkoeie

    Ons melk Jerseykoeie en twee het onlangs gekalf. Een kalwing was ‘n bruggeboorte. Ons het hulle gemelk en het bietjie melk gekry, maar beide het verminder na minder as een koppie melk. Is daar enige rede om dit te verklaar?
    • Oor vetkoei-sindroom

      'n Sekere nageboortelike sindroom kan 'n enorme impak op 'n kudde se voortplantingsprestasie hê.Lees hier meer oor vetkoeisindroom.
      • Ketose by melkkoeie

        Ketose kan melkproduksie wegvreet. Wat behels hierdie relatief onbekende metaboliese siekte?
        • Blylêkoei-sindroom: die redes

          'n Melkboer wil weet waarom een van sy koeie wat pas gekalf het, nie wil opstaan nie. Lees hier meer oor die redes waarom sommige koeie na kalwing bly lê.
          • Melkkoors by beeste

            Een van die belangrikste metaboliese siektes is 'n wanbalans tussen die inname en benutting van kalsium, naamlik melkkoors (hipokalsemie).