Mastitis en melkkwaliteit

← Terug na indeks
  • Die betekenis van Coliforme en E. coli in die melk

    Wat is die verskil tussen coliforme en E. coli en die oorsake daarvan by melkkoeie? Ons is by n melkboerdery en ons lewer melk aan Orange Grove en met elke vrag melk wat hulle vat neem hulle monsters en gee vir ons die uitslae van bv. ons persentasie bottervet, proteïene, somatise seltellings, TCP , Coli en E. coli tellings en jy word daarvolgens betaal en bepunt. Ons verstaan nie wat die verskil tussen coliforme en E. coli is nie. Het…
    • Antibiotikaweerstand – verstandige gebruik van antibiotika

      Hoe kan ek die gebruik van antibiotika verminder en verseker dat weerstand teen antibiotika nie ontwikkel nie?
      • Val in melkproduksie in suiwelkoeie

        Ons melk Jerseykoeie en twee het onlangs gekalf. Een kalwing was ‘n bruggeboorte. Ons het hulle gemelk en het bietjie melk gekry, maar beide het verminder na minder as een koppie melk. Is daar enige rede om dit te verklaar?
        • California mastitis toets

          Mastitis: Verduidelik kortliks wat behels die CMT - toets
          • Melkaantekening en bestuursverslae vir suiwelkuddes

            Ek soek hulp om die bestuur van my suiwelkudde te verbeter. Waar kan ek meer inligting kry?
            • Kampoppervlaktes se rol in verhoogde somatiese seltellings

              Ons koeie staan op kraal. Sodra ons somerre?n kry, raak die krale morsig nat en verhoog die insidensie van mastitis in die melkkudde.Ons skraap die krale op weeklikse basis om die mis op hope te kry vir later uitstrooi op die lande. Intussen wil ons graag die krale na afloop van die skraapproses, ontsmet. Wat sal hiervoor gebruik kan word, bleikmiddel (bleach) of formalien of enige ander voorstel? Ons het gedink om die kraal te ontruim en dan met 'n…
              • Melkbeeshandleiding – voeding, reproduksie, teling en melkwinning

                Ek boer met suiwelbeeste. Waar kan ek inligting kry oor voeding, reproduksie, teling en melkwinning?
                • Somatiese seltelling bly hoog

                  Ek het ‘n ho? somatiese seltelling in my kudde a.g.v. nat weer. Ek het ook al die koeie ge?dentifiseer en monsters na die laboratorium in Riversdal gestuur. Staph. aureus en Strep. agalacti is ge?dentifiseer. ‘n Behandeling met Rilexine is toe gedoen. Na behandeling het die koeie se melk nog steeds jellie gewys as dit met die Mastest getoets word. ‘n Tweede keer is behandel, maar sonder enige resultate. Wat sal u voorstel moet ek nou doen? Groete, Johannes Schoeman
                  • Bloederigheid in melk van Ngunikoei

                    Ons het een Ngunikoei, met 'n 5 maande oue kalf. Sy word gemelk, maar het 'n bloederigheid in die een speen. Die speen is ook geswel. Wat kan dit wees en wat beveel u aan?