Kalwers

← Terug na indeks
  • Die voeding van suiwel vervangingsverse, droë koeie en bulkalwers

    Watter voeding kan ek vir suiwel vervangingsverse gee om hulle dekgereed te kry asook vir droë koeie en bulkalwers?
    • Besigheidsplan vir kalwers grootmaak

      Ek is nog jonk en nuut in die landbou en wil graag die dierebedryf betree. Ek wil weet wat die kostes sal wees vir die grootmaak van kalwers tot en met 6 maande ouderdom bv. melk bulkalwers? Wat moet my begroting per kalf wees vir poeiermelk en veeartsenykostes? Gaan hulle ’n nadeel hê as ek hulle op besproeide weiding laat loop waar kikoejoe en lusern saam geplant is.? Wat moet ek inreken vir my maandelikse water en krag en huur…
      • Grootmaak van melkkalwers vir inkomste

        Ek soek meer inligting oor die ekonomie van bulkalwers grootmaak, asseblief.
        • Wanneer is Frieskalwers slaggereed?

          Ek het verlede jaar 2 friesbulkalwers van ongeveer 4-6 weke oud gekoop en hulle deur al die stappe van grootmaak gevat. Nou wil ek weet wanneer is hulle slaggereed. Ek het nie toegang tot skale en interessante toestelle nie.
          • Speenprogram vir suiwelkalwers (0 – 3 maande)

            Ek het inligting nodig om my suiwelkalwers groot te maak.
            • Voorkom kalwer-verliese

              Ongeveer 79% van diere in 'n melkkudde vrek voor hul teelouderdom bereik. Dít bewys hoe belangrik die korrekte bestuur van pasgebore kalwers is.
              • Die regte tyd om te speen

                'n Besoeker aan landbou.com wil weet wanneer kalwers van melkkoeie gespeen moet word en as dit later is, hoe dit die ma se melkproduksie kan beïnvloed.
                • Grootmaak van melk-kalfies

                  Tot op watter ouderdom moet kalfies melk gegee word en is daar 'n spesifieke melk wat u aanbeveel? Ons het ook 'n kalfie gekoop waarvan die hare uitval: Op sy voorkop, op sy bene en selfs langs sy heupe val sy hare uit sodat net die kaal vel oorbly. Dit vererger sommer vinnig, sy oë dra ook baie. Verder lyk hy op en wakker. - Mariaan de Bruyn (petercarroll@lantic.net)