Entstowwe

← Terug na indeks
  • Inenting van ‘opstoom’ koeie vir kalfgesondheid

    Huidiglik word alle koeie by opstoom geënt met Bovilis S (Salmonella) en Bovilis Lactovac C ( rota-, koronavirus, E.coli). Bogenoemde entstowwe word gelyktydig geënt. Sal dit moontlik wees om 'n derde entstof (geïnaktiveerde paratifus) saam met die bogenoemde te ent, of sal die opbou van teenliggaampies beïnvloed word weens die drie verskillende entstowwe? Ek verkies die geïnaktiveerde entstof in die koei bo die lewende entstof in kalwers aangesien ek reeds verliese gelei het weens kalwers se reaksie op lewende entstof.…