Dragtigheidsverliese

← Terug na indeks
  • Aborsiestorm in Holsteins

    Ek het ’n geslote kudde van 50 Holsteins. Help my asb! Ek het nou 5 koeie na mekaar gehad wat aborteer op ongeveer 7 maande. Die kalwers het nie hare op hulle nie. Die eerste groot kommer is besmetlike misgeboorte in die kudde. Die staatsveearts is ingeroep en die diere is gebloei onder my toesig. Die toetse negatief. Wat nou? Is daar ander faktore wat die aborsies kan veroorsaak? witpen2@gmail.com
    • Dragtigheidsverliese by melkkoeie

      Dragtigheidsverliese is 'n wesenlike probleem by koeie - veral in 'n melkkudde. Wat is die moontlike oorsake en wat kan daaraan gedoen word?