BST

← Terug na indeks
  • rBST in melkkoeie

    Daar is al verskeie vrae gevra oor die gebruik van BST (beessomatotropien) in melkkoeie. Hieronder is 'n samevatting van die mees algemene vrae wat oor die gebruik van hierdie hormoon in melkbeeste gevra word.