Basiswaardes

← Terug na indeks
  • Basiswaardes vir suksesvolle melkproduksie

    Ek beoog om binnekort met 'n melkery op my plaas te begin. Ek besef dat my vraag afhang van verskeie faktore, maar wil graag weet wat 'n hedendaagse aanvaarbare stalgemiddeld is vir 'n Friesmelkkudde. Die diere is nie stoetgehalte nie.