Algemeen

← Terug na indeks
  • Melkbeeshandleiding – voeding, reproduksie, teling en melkwinning

    Ek boer met suiwelbeeste. Waar kan ek inligting kry oor voeding, reproduksie, teling en melkwinning?
    • Beantwoording van vrae op hulp.landbou.com

      Waar kan ek die verskillende skaapvleissnitte met prentjies te siene kry en/of aflaai? Ek het die beeste s’n per toeval op julle webwerf gekry, maar net omdat iemand blykbaar ook spesifiek daarvoor gevra het. Hoop ek kan gehelp word. GROETNIS.
      • Opleidingsprogramme aangebied deur die IST van die MPO

        Waar kan ek my werkers op die plaas laat oplei in verskillende vaardighede?
        • Pligte van ‘n Plaasbestuurder, Plaasveearts en Melkstalbestuurder

          Ek begin ‘n nuwe melkplaas en soek meer inligting oor die verantwoordelikhede van ‘n plaasbestuurder, ‘n kuddeveearts en ‘n melkportaalbestuurder.
          • Posbeskrywing vir die Bestuurder van ‘n melkplaas

            Ek wil ‘n bestuurder aanstel vir my melkery. Kan julle my dalk help met ‘n posbeskrywing? Die person rapporteer aan die algemene bestuurder van die besigheid.
            • BLUP ontledings van Holsteins

              Kan u vir my meer inligting gee oor genetiese evaluasie wat gedoen kan word vir geregistreerde en graad Holsteinprodusente.
              • Maer melkkoei

                Ons het in die winter twee jaar gelede 'n melkkoei gekoop - sy was maer, maar gesond. Na 'n paar maande op kraal met ad lib-voeding tussen ander koeie wat wel spekvet is, bly sy maer. Sy was na Onderstepoort vir ondersoek en hulle bevinding was dat die ruvoer te fyn gemaal was. Ons het die hamermeul aangepas en sy het binne 'n paar weke redelik gewig aangesit (sy was nog nooit so vet soos die ander nie). Sy het…