Algemeen

← Terug na indeks
  • Kitstoetse vir dieresiektes

    Daar is vandag heelwat kitstoetse beskikbaar om dieresiektes te identifiseer. Hoe moet sulke toetse beoordeel word?
    • Val in melkproduksie in suiwelkoeie

      Ons melk Jerseykoeie en twee het onlangs gekalf. Een kalwing was ‘n bruggeboorte. Ons het hulle gemelk en het bietjie melk gekry, maar beide het verminder na minder as een koppie melk. Is daar enige rede om dit te verklaar?
      • Melkstal afvalwater

        Ek wil graag verneem of daar enige newe effekte sal wees as ek die melkstal afvalwater gebruik om die weidings mee te besproei. Is daar enige siektes wat beeste kan opdoen (opbou van bakterieë) ens. of newe effekte vir weiding of grond. Plaas in die Oos- Kaap naby Humansdorp.
        • Hoefsmid

          Baie dankie vir jou antwoord oor mastitis. Ek is op soek na 'n goeie hoefsmid vir Holstein koeie. Wie kan U aanbeveel. Dankie, Johan Moolman
          • Biosekuriteit in die suiwelbedryf

            Watter voorsorgmaatreëls moet ek tref om te keer dat my diere siek word?
            • Uitmelk van koei waar haar kalf met geboorte dood is

              Is dit nodig om ’n koei uit te melk wat haar kalf met geboorte verloor het?
              • Melkaantekening en bestuursverslae vir suiwelkuddes

                Ek soek hulp om die bestuur van my suiwelkudde te verbeter. Waar kan ek meer inligting kry?
                • Kampoppervlaktes se rol in verhoogde somatiese seltellings

                  Ons koeie staan op kraal. Sodra ons somerre?n kry, raak die krale morsig nat en verhoog die insidensie van mastitis in die melkkudde.Ons skraap die krale op weeklikse basis om die mis op hope te kry vir later uitstrooi op die lande. Intussen wil ons graag die krale na afloop van die skraapproses, ontsmet. Wat sal hiervoor gebruik kan word, bleikmiddel (bleach) of formalien of enige ander voorstel? Ons het gedink om die kraal te ontruim en dan met 'n…
                  • Kruisraskoeie se melk dalk gesonder

                    Baie mense sê melk is ongesond deurdat dit te veel vet bevat. Word daar navorsing gedoen om te bepaal hoe gesond dit is om melk te drink?
                    • Vers steek spene weg

                      Ek het onlangs dragtige F1 Nguni X Boran verse gekoop. Dit lyk of een van die verse nie 'n uier (of spene) het nie. Toe ek die verse gelaai het by die verkoper, het hy my verseker dat sy haar spene so optrek miskien oor sy gestres is na die laai. Nou vandat sy in die veld is, sien ek nog steeds nie die spene nie. Is so iets moontlik (spene wegsteek) en kan 'n veearts kom voel of als…