Voedselvergiftiging

← Terug na indeks
  • Salmonella-vergiftiging in mense deur vleis

    Is dit moontlik vir die mens om siek te word deur die vleis te eet van 'n bees wat Salmonella gehad het in die voerkraal? Tiaan du Plessis, Liebenbergstroom voerkraal.