Uier

← Terug na indeks
  • Groot sak hang voor koei se uier na kalwing

    Ons koei het gekalf en ‘n dag daarna het ons opgemerk dat daar net voor haar uier 'n groot sak hang. Die kalf drink normaal. Die koei het vir ‘n dag lank siek voorgekom, maar eet normaal en versorg die kalf goed. Die sak hang egter steeds. Kan jy dalk enige lig hierop werp?