Swelsel

← Terug na indeks
  • Groot sak hang voor koei se uier na kalwing

    Ons koei het gekalf en ‘n dag daarna het ons opgemerk dat daar net voor haar uier 'n groot sak hang. Die kalf drink normaal. Die koei het vir ‘n dag lank siek voorgekom, maar eet normaal en versorg die kalf goed. Die sak hang egter steeds. Kan jy dalk enige lig hierop werp?
    • Koei vrek met swelsel onder keel, bors en voorbene

      Ek boer  in die Morgenzon omgewing (Standerton,Bethal). My vleiskoei het n koors van 41°C gehad. Ek het vir rooiwater behandel. Die koei herstel ietwat, maar na ‘n week begin ‘n sak onder die keel ontwikkel (vermoed bloedarmoede a.g.v parasiete). Spuit IVOMEC vir parasiete en Predef vir ondersteuning. Koei begin beter lyk, vreet, sak begin weggaan. Week later begin sak weer groter word. Hierdie keer ontwikkel swelsel om die borskas en die voorbene ook, wat geswel is. Slymerigheid kom by die…