Swamme

← Terug na indeks
  • Brandsiekte in melkkoeie

    Ons ondervind tans 'n probleem met hardnekkinge brandsiek in lakterende Holstein-koeie. By opdroging en nadat die koei gekalf het en terug is in die stal, spuit ons roetinegewys Multimin en 'n antiparasitiese middel wat gewoonlik ivermektien bevat. Ons het al afgewissel met antiparasitiese middels soos Dectomax en Cydectin ook. Daar is nou 3 koeie in die stal wat voor die uier en onder die pens brandsiek areas het wat ek nie onder beheer kry nie. Al behandel ek hulle weer…
    • Diarree in beeste

      'n Leser vra wat die oorsaak van diarree in beeste kan wees en een van ons kundiges help.