Sponssiekte

← Terug na indeks
  • Sponssiekte in wild en beeste

    • Siekteverloop van sponssiekte

      Het voeding ‘n invloed op die voorkoms van sponssiekte omdat die sponssiektekiem in die demkanaal kan voorkom? Kan voeding soos mielies of mieliereste die besmetting van diere versnel? Hoe lank neem dit vir die kiem om die dier dood te maak en is daar diere wat draers van die kiem is?
      • Sponssiekte-vrektes – werk entstowwe nog?

        'n Leser vra of enstowwe vir sponssiekte werk en een van ons kundiges help.
        • Gasgangreen lei tot groot skade

          Kwaadaardige edeem (gasgangreen) veroorsaak elke jaar duisende vrektes onder vee in Suid-Afrika.
          • Dikkop-sponssiekte by beeste, skape

            Dikkop-sponssiekte by beeste, skape Vraag: Is Onderstepoort se Dikkop-entstof en Multiclos vir dieselfde virus? - G.J. Vlok(simbra@telkomsa.net)
            • Spuit vir spons-, milt- en lamsiekte

              Hoe gereeld moet spons-, milt- en lamsiek gespuit word? Watter soort medikasie word aanbeveel? - Hennie Graaff (hennie.graaff@unilever.co.za)
              • Spons-, milt- en lamsiekte

                Ek moet my diere binnekort teen sponssiekte, miltsiekte en lamsiekte inent. Watter voorsorgmaatreëls moet ek tref?