Snotsiekte

← Terug na indeks
  • Verspreiding van die snotsiekte virus

    Hoe ver kan die snotsiekte virus versprei?
    • Entstof teen snotsiekte

      Ek lees dat daar moontlik ‘n entstof vir snotsiekte ontwikkel kan word, artikel deur Jasper Raats skrywe op 31 Julie 2014. Wat is die jongste vordering? Is daar al 'n entstof beskikbaar?
      • Wildebees kalwers kan snotsiekte oordra

        Ek het ‘n blouwildebeesbulkalf wat seer gekry het en ‘n week oud is by ‘n wildboer gekry. Ek het die kalf deur gekry met beesmelk en ‘n tetrasiklien gespuit. Die kalf is nou 3 weke oud en baie mak. Die vraag is nou: Kan ek die blouwildebeeskalf tussen die beeskalwers sit of is my risiko te groot dat die kalf snotsiekte kan oordra? Kan ek die blouwildebeeskalf iets spuit vir voorkoming of laat toets of hy snotsiekte het of nie?…
        • Snotsiekte-oordraging

          Desember is snotsiekte in my kudde gediagnoseer. Verloor 7 dragtige koeie. Ons het al 11 blouwildebeeste toe laat uitskiet. Ek wil weet hoe lank leef die virus in die veld voort en is die kanse daar dat beeste weer gaan siek word? Party bronne sê as die oorsaak, in hierdie geval die wildebeeste verwyder is, verdwyn die gevaar. Ander bronne sê dit kan nog tot 7 maande duur. Kan u asb.help? Ons is raadop en kry nie veel betroubare inligting…
          • Kalwers vrek met ooginfeksie, neusuitloopsel en diarree

              Kan een van die kundige lede vir my uitsluitsel gee oor hierdie beessiekte? Dit is 'n trop kalwers wat onlangs gespeen is. Hulle oë begin traan en hulle het ‘n geel neusuitloopsel. Hulle het temperatuur en verloor eetlus. So verswak hulle vinnig. Die oë gaan heel toe en vrot in die kassies, sodat daar later net 'n holte oorbly. Daar is ook ligte diarree. Hulle gaan nie vinnig dood nie. Diagnoses is wyd uiteenlopend by die veeartse, vanaf Slenkdalkoors,…
            • Snotsiekte

              'n Leser wil meer weet oor die oordrag van snotsiekte van blouwildebeeste na beeste en een van ons kundiges help.
              • Diarree in beeste

                'n Leser vra wat die oorsaak van diarree in beeste kan wees en een van ons kundiges help.