Rooiwater

← Terug na indeks
  • Rooiwater in Suid-Afrika

    Elke maand word vrektes weens rooiwater deur die Herkouer Veterinêre Vereniging van Suid-Afrika (RuVASA) gerapporteer. Herinner my net weer wat ek moet doen om verliese in my kudde te beperk.
    • Hooivergiftiging

      Is daar ‘n moontlikheid dat probleme kan voorkom as ek voer aankoop vir my diere wat a.g.v. van die droogte nie kos het nie.
      • Entstowwe teen bosluisoorgedraagde siektes in beeste

        Ek soek meer inligting oor die entstowwe wat vir Asiatiese en Afrika rooiwater asook anaplasmose gebruik word en hoe hulle toegedien word.
        • Vergrote galblaas

          ‘n Koei het gaan lê, regop op haar agterbene en sy het na 'n dag of twee gevrek. Al wat ons sien, is 'n baie vergrote galblaas. Verder is haar kondisie goed en sy is vet, alhoewel lakterend.
          • Nabestuur van Forray 65

            Wat is die nabestuur van beeste wat Forray 65 ontvang het? Is die diere dan heeltemal naïef met geen weerstand meer oor nie en moet hulle in volwasse stadiums weer oor ingeënt en bestuur word teen rooiwaterparasiete? Het Veriban en Berenil dieselfde nagevolge? Sal bly wees as iemand wat meer kennis het van die produkte se werklike nagevolge my kan inlig. Ek het n klompie bees bestuur vir ‘n produsent in Marble Hall/Groblersdal omgewing. Hulle was blootgestel aan beide R.…
            • Keer rooiwater met inentings

              Moet ek my diere met rooiwaterentstof immuniseer aangesien ek van soveel rooiwateruitbreke in die omgewing hoor?
              • Asiatiese rooiwatervrektes kom al hoe meer voor

                Al hoe meer Asiatiese rooiwatervrektes kom voor, watter beheermaatre?ls kan getref word?
                • Optrede tydens ‘n rooiwater-uitbreek

                  Ons boer met ongeveer 300 GVE Bovelderbeeste in die distrik Warden- Harrismith. Ons gebied was vir jare bekend as “rooiwater vry”. 2 Weke gelede is 12 dragtige verse wat in Julie moes kalf skielik dood aan Asiatiese rooiwater. Voor ek van Pretoria op die plaas kon kom, was 9 dood. Die oggend toe die baie ervare beeswagter by die trop kom, was daar pas 2 dood. Binne 3 ure het nog 7 verse gevrek en die volgende 2 dae die…
                  • Is dit rooiwater?

                    'n Leser vra raad oor sterftes onder sy beeste en een van ons kundiges help.
                    • Terpentynolie teen rooiwater?

                      Boere gaan nou 'n nuwe rooiwater-seisoen binne en al hoe meer gebruik terpentynolie as teenmiddel. Beveel veeartse dit aan?