Osteoporose

← Terug na indeks
  • Maklike breek van bene by beeste

    Ons bly teen die Botswana-grens. Ek wil graag weet hoekom my beeste se bene baie maklik breek. Ek het al verskeie beeste geslag, dan is die bene baie bros. Vanoggend is beeste bymekaargemaak vir die speen van kalwers, 3 van die beeste se boudbene is af, (hul het oornag in kraal gestaan). Is dit 'n tekort aan kalsium of iets anders, help asseblief!
    • Stywe heupe by beeste

      Ons het swart Angus koeie wat nou besig is om te kalf. ‘n Probleem het al lank voor die kalfseisoen ontstaan. Die koeie se een heup begin hang soos asof sy lam is, dit raak erger en hulle word nie beter nie. Kan dit ’n vorm van osteoperose wees of kan dit dalk wees dat hulle in molsgate trap,want die kamp waar hulle gevoer word, het baie molsgate. Daar is 7 koeie uit ‘n trop van 120 wat die probleem…