Omlope

← Terug na indeks
  • Verband tussen omlope en voeding

    Is daar enige verband tussen omlope by beeste en mineraalvoeding? Hoekom kom omlope net by kalwers voor wat reeds gespeen is (veral hierdie tyd van die jaar) en nie eintlik by groot beeste nie?
    • Omlope

      Ek het ’n probleem met omlope in my beeskudde. Dit kom meestal op die kalwers voor veral in die gesig en nekarea. Wat kan dit veroorsaak en hoe kan dit voorkom en behandel word? W.J. van Heerden
      • Beeste kry omlope in winter

        "Veral in die winter kry my beeste omlope. Ek weet hoe om dit te behandel, maar wil weet of dit verhoed kan word. "