Nierstene

← Terug na indeks
  • Nierstene in beeste

    Een van my tollies is hierdie week dood. Nog een staan siek. Die sieke is soos volg: Swak, wankelrig. Kom honger voor. Lusteloos - ek stap sommer tot by hom. Hy staan en urineer vir minute aaneen en maak ‘n geluid asof  hy seerkry. Urine is donkergeel tot bruin en word later nog bruiner en lyk amper of daar modder in is.  Daar staan sulke geelbruin skuimbolle op die grond waar dit val. Die bees loop in die berg -…