Longe

← Terug na indeks
  • Pasteurella multocida en Mannheimia haemolytica (pasteurellose)

    Ons het ‘n voerkraal en as verslae van nadoodse ondersoeke terugkom, word die oorsaak van vrektes dikwels aangegee as Pasteurella multocida of Mannheimia haemolytica. Vertel my meer van hierdie bakterie?, asseblief.
    • Behandeling van lugweginfeksie in beeste

      Hoe kan ek lugweginfeksie suksesvol in beeste behandel?
      • Kalwerdifterie en longontsteking

        Ek het kalwers wat so om en by 2 maande oud is en wat oopbek asemhaal. Hulle verswak gou en gaan agteruit. Ek het  hulle gespuit en gedoseer, maar hulle vrek nog steeds.
        • Longontsteking in beeste: Verskuilde verliese en voorkoming

          'n Leser wil weet wat die oorsaak van longontsteking by beeste is en hoe dit voorkom kan word. Dr.Willem Schultheiss beantwoord sy vrae.
          • Entstof vir pasteurellose

            Die beheer van herkouer asemhalingsiektes, deur pasteurellose veroorsaak, het sedert die 1990's meer effektief geword vanweë verbeterde entstowwe.
            • Bees hoes bloed

              'n Jong vers wat in die veld loop, het begin kruppel loop en nadat sy op kraal geplaas is, is opgemerk dat sy begin bloed hoes wanneer sy angstig raak. Wat kan dit wees? Dr. Faffa Malan antwoord.
              • Pasteurella en longontsteking: Dieselfde siekte?

                Is pasteurella en longontsteking dieselfde siektetoestand?
                • Longinfeksie by skape en beeste

                  Is dit raadsaam om vee teen longinfeksie te ent indien nat weer gedurende die winter in die Karoo verwag word?
                  • Pasteurella

                    Ek ondervind die laaste tyd baie vrektes onder my skape. Die nadoodse ondersoeke wys daarop dat die oorsaak pasteurellose is. Waar kom die Pasteurella-kieme vandaan?