Lamsiekte

← Terug na indeks
  • Kuilvoer veroorsaak lamsiekte

    Kan die voer van kuilvoer lamsiekte tot gevolg hê?
    • Vergrote galblaas

      ‘n Koei het gaan lê, regop op haar agterbene en sy het na 'n dag of twee gevrek. Al wat ons sien, is 'n baie vergrote galblaas. Verder is haar kondisie goed en sy is vet, alhoewel lakterend.
      • Lamsiekte

        Dit raak nou winter en die weiding raak nou skraps. Ek oorweeg dit nou ook om hoendermis te voer. Ek verneem lamsiekte kan ‘n probleem wees. Vertel my meer van hierdie siekte, asb.
        • Kalfies verlam in agterlyf

          'n Leser wil raad hê oor verlamming in sy kalwers se agterlywe en een van ons kundiges help.
          • Spuit vir spons-, milt- en lamsiekte

            Hoe gereeld moet spons-, milt- en lamsiek gespuit word? Watter soort medikasie word aanbeveel? - Hennie Graaff (hennie.graaff@unilever.co.za)
            • Spons-, milt- en lamsiekte

              Ek moet my diere binnekort teen sponssiekte, miltsiekte en lamsiekte inent. Watter voorsorgmaatreëls moet ek tref?