Kwyl

← Terug na indeks
  • Bul se bek kwyl ná behandeling

    My bul het `n sweer op sy peester gehad. Ek behandel hom toe Maandag met Dectomax , Duplocillin en Deadline.  Vrydag lyk hy baie beter, maar ek sien nog maaiers in sy seer. Spuit hom toe weer Dectomax , Lentrax en Wound spray. 3 Ure daarna sien ek sy bek kwyl baie en daar kom slym by sy neus uit. Dit lyk ook of hy skuim/slym braak. Saterdag beveel ‘n veearts aan dat ek moet hom kortisoon en atropien spuit. Dit…