Knopvelsiekte

← Terug na indeks
  • Knopvelsiekte uitbreek in ‘n voerkraal

    Ek bedryf ‘n klein voerkraal(50 kalwers) en nou het 10% van die kalwers wat Desember ingesit is knopvelsiekte ontwikkel. Een het gevrek weens longaantasting. Een het diep ulkusse ontwikkel eEn 4 het ligte aantasting. Hulle moet einde Maart geslag word. Wat moet ek met die aangetaste diere doen. Gaan hulle afgekeur word? Sal dit help om hulle veld toe te jaag en later weer te voer. Ek het ook backround kallers wat knoppiesvel opgedoen het. My plan is om hulle…
    • Muskiete pla speenkalwers

      Ek het speenkalwers wat ek op groenweiding probeer slaggereed maak, die kalwers se huidige gewig is 330kg. Ek wil graag weet of dit my gaan baat om ‘n middel te spuit vir die muskiete aangesien die beeste glad nie optimaal kan vreet met die groot hoeveelheid muskiete hier nie. Ook wat is die maksimum effek van muskiete op 'n speenkalf se GDT? (kalwers op veld kry supermol lek by en het oorinplantate). Baie dankie
      • Oordraging van knopvelsiekte

        Hoe kry beeste knopvelsiekte?
        • Bosluise kan knopvelsiekte by beeste versprei

          Watter rol speel bosluise in die verspreiding van knopvelsiekte?
          • Blindheid veroorsaak deur knopvelsiekte

            Volgens al die simptome waaroor ek opgelees het, het ek 'n knoppiesvelsiekte uitbreek in een van my koeikuddes, behalwe dat daar by my een baie kenmerkende simptoom bykom, wat nêrens genoem word nie: 'n baie akute ontsteking (etterig) in die oog wat tot blindheid lei. 'n Mens sou dink dat dit as gevolg van die steekvlie? is, maar hierdie oogontsteking kom eers te voorskyn, nadat die ander simptome, al 3 of 4 dae begin wys het. My vraag is dus:…
            • Moenie knopvelsiekte self dokter

              Werk 'n Dettolinspuiting teen die knopvelsiekte virus?
              • Melk van koei wat moontlik knoppiesvelsiekte het

                Is dit velig om melk te drink van 'n koei wat moontlik knoppiesvelsiekte het?
                • Verloop van knopvelsiekte

                  My beeste word nog op 'n streep siek aan knopvelsiekte. Ek het al etlike afgesonder en voeg nog elke dag by. My vraag is (waarop ek nog nêrens 'n antwoord kon vind nie), hoe lank bly die diere siek en 'n bron van besmetting vir die ander diere? M.a.w. wanneer is dit veilig om hulle weer by die groot trop te voeg? En is dit wenslik om die siek diere vorentoe weg te laai?
                  • Knopvelsiekte: Die ekonomiese impak

                    Wat is die oorsake van knopvelsiekte, hoe kan dit voorkom word en watter ekonomiese impak het dit op die melkboer?
                    • Knopvelsiekte by beeste

                      Twee veeartse bespreek die voorkoms en belangrikheid van knopvelsiekte, asook voorkoming en behandeling.