Klostridiale siektes

← Terug na indeks
  • Enterotoksemie: Rede vir groot vrektes by herkouers

      Wat veroorsaak enterotoksemie in herkouers en hoe kan ek dié toestand voorkom?
    • Sponssiekte-vrektes – werk entstowwe nog?

      'n Leser vra of enstowwe vir sponssiekte werk en een van ons kundiges help.
      • Diarree in beeste

        'n Leser vra wat die oorsaak van diarree in beeste kan wees en een van ons kundiges help.
        • Melkbeeste en klostridiale siektes

          Sponssiekte, lamsiekte, klem-in-die-kaak en bloednier (skaap) is almal welbekende klostridiale siektes. Maar watter ander klostridiale siektes is van belang op 'n melkplaas?
          • Gasgangreen lei tot groot skade

            Kwaadaardige edeem (gasgangreen) veroorsaak elke jaar duisende vrektes onder vee in Suid-Afrika.
            • Ent elke bees teen sponssiekte

              Elke bees behoort jaarliks teen sponssiekte geënt te word, skryf 'n veearts.
              • Soek raad oor dikkopprobleem

                Ons beleef elke jaar verliese met dikkopsiekte, maar dit het die afgelope twee jaar erg geword.
                • Dikkop-sponssiekte by beeste, skape

                  Dikkop-sponssiekte by beeste, skape Vraag: Is Onderstepoort se Dikkop-entstof en Multiclos vir dieselfde virus? - G.J. Vlok(simbra@telkomsa.net)
                  • Spuit vir spons-, milt- en lamsiekte

                    Hoe gereeld moet spons-, milt- en lamsiek gespuit word? Watter soort medikasie word aanbeveel? - Hennie Graaff (hennie.graaff@unilever.co.za)
                    • Spons-, milt- en lamsiekte

                      Ek moet my diere binnekort teen sponssiekte, miltsiekte en lamsiekte inent. Watter voorsorgmaatreëls moet ek tref?