Hondsdolheid

← Terug na indeks
  • Hondsdolheid in beeste

    ’n Uitbreek van hondsdolheid het al minstens 21 beeskalwers in die gebied tussen Bloemhof en Schweizer-Reneke in Noordwes geëis. Hulle is nou in die proses om al hul beeste teen die siekte te ent, sê mnr. Cassie Maree van die plaas London. Hy het al 10 kalwers verloor en ’n buurman 11. Hulle vermoed die virus is deur ’n jakkals of rooimeerkat oorgedra. Ek soek meer inligting oor hondsdolheid in beeste.
    • Hondsdolheid is dodelik

      Volgens die siekterapporteringstelsel van RuVASA (www.ruvasa.co.za) word hondsdolheid wydverspreid aangemeld. Watter voorsorgmaatreëls kan getref word?
      • Hondsdolheidsgevalle

        Na aanleiding van ‘n artikel wat op Landbouforum verskyn het waar ‘n jakkals ‘n leeu aangevat het, het die volgende interessante inligting oor hondsdolheid op die forum verskyn. Klik op onderstaande pdf om die artikel oor die jakkals en die leeu te sien.
        • Fokus op hondsdolheid

          Watter maatre?ls kan getref word om hondsdolheid te voorkom?
          • Hondsdolheid in ander gashere

            'n Leser wil meer weet oor hondsdolheid in ander gashere en ons kundiges deel hul kennis.
            • Hondsdolheid

              'n Leser wil graag meer oor hondsdolheid in honde weet en een van ons kundiges gee antwoorde.