Hartwater

← Terug na indeks
  • Hooivergiftiging

    Is daar ‘n moontlikheid dat probleme kan voorkom as ek voer aankoop vir my diere wat a.g.v. van die droogte nie kos het nie.
    • Entstowwe teen bosluisoorgedraagde siektes in beeste

      Ek soek meer inligting oor die entstowwe wat vir Asiatiese en Afrika rooiwater asook anaplasmose gebruik word en hoe hulle toegedien word.
      • Entstowwe teen hartwater

        Ek lees in die RPO blaadjie dat ‘n nuwe entstof teen hartwater ontwikkel is. Kan julle vir my meer besonderhede gee?
        • Verskuiwing van beeste na ‘n hartwatergebied

          Ek wil Bonsmarabeeste vanaf Coligny (NW) na Boons (NW) verskuif. Boons is 'n hartwater gebied. Watter prosedures moet ek volg? Is 'n bloedoortapping noodsaaklik of kan ek die beeste op kraal laat staan en net inent? Jou hulp en raad sal hoog op prys gestel word. Groete Pieter Van Schalkwyk.
          • Is die Nguni natuurlik teen hartwater bestand?

            Die volgende mening van 'n "kundige" het op een van die blogs verskyn. Die mites van Hartwater en Nguni-soort beeste. ’n Ngunikoei is deur een van die produsente wat deel is van my groep aangekoop. Die koei, een van twee, het aan hartwater gevrek. Die mite is, Nguni’s is bosluissiekte weerstandig en hartwaterbestand? Kan u asb verduidelik wat hartwater is (gaan kyk op hulp.landbou.com), geen dier kan mos 'n "natuurlike" weerstand teen hartwater hê nie. Ek het beslis nog nooit…
            • Diarree in beeste

              'n Leser vra wat die oorsaak van diarree in beeste kan wees en een van ons kundiges help.
              • Hartwater: Voorkoms, behandeling en voorkoming

                'n Leser soek meer inligting oor hartwater, onder meer hoe sy diere daarteen ingeëent kan word.
                • Voorkoming van hartwater

                  Ek boer in 'n hartwater-gebied. Van my diere kry elke jaar hartwater, maar ons red omtrent almal. Ek wil nou ander beeste koop. Help asb.
                  • Hartwater-behandeling

                    Ek boer in die Bela-Bela (Warmbad) omgewing. Ek het vir my bokke en skape aangeskaf en gereël dat 'n veearts almal met hartwater-bloed inspuit. Ons het daarna behandel met 'n tetrasiklien en was gelukkig om geen diere te verloor nie. Die lammers begin nou mooi herstel en die vraag is of ek weer dieselfde prosedure moet volg (wat redelik duur is, maar goeie resultate lewer) of word die weerstand vanaf die moeder of vader na die klein skapies en bokkies…
                    • Simptome van hartwater

                      Wat is die simptome van hartwater, en hoe lank voor die tyd kan hierdie simptome geïdentifiseer word?