Ensoötiese beesleukose
← Terug na indeks-
Moontlike gevolge van ensoötiese beesleukose (EBL) in beeste
Ek het ‘n suiwelkudde en daar is beeste wat serologies positief toets vir EBL. Wat is die moontlike nagevolge vir my kudde? -
Diarree in beeste
'n Leser vra wat die oorsaak van diarree in beeste kan wees en een van ons kundiges help. -
Ensoötiese beesleukose
Ek het melkkoeie ingekoop en onlangs is een van die koeie met leukose gediagnoseer. Verskaf asb. meer inligting oor dié siekte.