Ensoötiese aborsie

← Terug na indeks
  • Ensoötiese aborsie

    Ons gesels op die oomblik oor ensoötiese arborsie op die gesprekforum. Wat vir my interessant is uit Amerikaanse literatuur is dat die siekte nie algemeen daar voorkom nie. Die plase wat skoon is, hoef nie te ent nie, solank hulle net voorsorg tref dat hulle dit nie met besmette diere inbring nie. Het ons sulke kuddes wat vry van ensoötiese aborsie is in SA? Nou wil ek weet, hoekom kan ‘n mens nie die siekte uitroei nie? Is dit te…
    • Diarree in beeste

      'n Leser vra wat die oorsaak van diarree in beeste kan wees en een van ons kundiges help.