Droë galsiekte
← Terug na indeks-
Vergrote galblaas
‘n Koei het gaan lê, regop op haar agterbene en sy het na 'n dag of twee gevrek. Al wat ons sien, is 'n baie vergrote galblaas. Verder is haar kondisie goed en sy is vet, alhoewel lakterend. -
Onverklaarbare vrektes
'n Leser vra raad oor onverklaarbare vrektes onder sy beeste en mnr. Floris Coetzee van die departement van veeartsenykunde by die Universiteit van Pretoria help. -
Inligting oor droë galsiekte
Ek soek inligting oor dro? galsiekte. Kan dro?, gemaalde silk galsiekte gee?